You are currently viewing #JouMenseMyMense – Dié twee dogters verloor albei ouers in dieselfde jaar

#JouMenseMyMense – Dié twee dogters verloor albei ouers in dieselfde jaar

Deel hierdie artikel

#JouMenseMyMense – Dié twee dogters verloor albei ouers in dieselfde jaar

Die 2 dogters verloor albei ouers in dieselfde jaar. Eliana (14) en Carniela (10) het albei ouers in dieselfde jaar aan die dood afgestaan. Fiona (Ma) aan ‘n langstaande lewersiekte in Maart en Albert (Pa) aan kanker in September. Die twee uiters talentvolle dogters, woon nou by hulle voog, Jaco Goeman. Hy is ook die broer van Albert, Eliana en Carniela se oorlede pa. Hy het homself reeds begin voorberei vir aftrede toe hierdie tragedie tref. Skielik het hy twee pragtige dogters, twee pragtige dogters waarvoor hy moet sorg, skoolfonds betaal en in liefde voorsien. Jaco ontvang bietjie hulp van sy suster in Nederland, asook by een van die kerkgemeentes waar sy broer die pastore opgelei het en die kerk help stig het.

Jaco, Eliana en Carniela het by Die GROOT Trek kom kuier.

Om aan te teken by ons YouTube kanaal, klik hier:    / @grootfmtv  

Kyk HIER na die spesiale oomblik:

Om betrokke te raak by #JouMenseMyMense, klik hier: https://www.grootfm.co.za/raak-betrokke/

Deel hierdie artikel

Leave a Reply