#JouMenseMyMense – Janco veg sistiese fibrose
Janco Koorts is ‘n pragtige, 6-jarige seun, wat gediagnoseer is met Sistiese Fibrose. Daar is nie tans ‘n geneesmiddel nie, en maak dit sy toestand terminaal. Daar is wel ‘n generiese produk wat in Argentinië vervaardig word, en teen 3 200 dollar per boks beskikbaar is (sowat R60 000 per boks). Vir die eerste rondte behandeling benodig Janco 6 bokse, en daarna kan sy dokter kyk of hulle nie een boks per elke 2 maande kan benut nie.
Om aan te teken by ons YouTube kanaal, klik hier: / @grootfmtv
Luister HIER na die spesiale oomblik:
Om betrokke te raak by #JouMenseMyMense, klik hier: https://www.grootfm.co.za/raak-betrokke/
Deel hierdie artikel