#JouMenseMyMense – Janie van der Walt
Janie van der Walt is die mamma van twee pragtige kinders, Ernie en Lienkie. Sy is ‘n enkelouer, nadat haar man selfdood gepleeg het. Tans kry Janie finansieel baie swaar, met ‘n verband op die huis, terapeute en skoolfonds wat maandeliks deur haar salaris gedek moet word. Lienkie, haar jongste dogter, is met Down’s Sindroom gediagnoseer. Janie en haar vriendin, Amorie, het by GROOTfm 90.5 kom kuier…
Om aan te teken by ons YouTube kanaal, klik hier: / @grootfmtv
Luister HIER na die spesiale oomblik:
Om betrokke te raak by #JouMenseMyMense, klik hier: https://www.grootfm.co.za/raak-betrokke/
Deel hierdie artikel