You are currently viewing #JouMenseMyMense โ€“ ๐‡๐„๐‹๐ ๐ƒ๐”๐๐€๐˜ ๐‡๐Ž๐Ž๐‘
Dunay YT Thumbnail

#JouMenseMyMense โ€“ ๐‡๐„๐‹๐ ๐ƒ๐”๐๐€๐˜ ๐‡๐Ž๐Ž๐‘

Deel hierdie artikel

#JouMenseMyMense โ€“ ๐‡๐„๐‹๐ ๐ƒ๐”๐๐€๐˜ ๐‡๐Ž๐Ž๐‘

Juffrou Cecilia Fourie is โ€˜n onderwyser by Laerskool Westerlig in Danville. In haar Graad 2-klas, is daar โ€˜n baie spesiale dogter, Dunay Janse van Rensburg. Cecilia het vir ons โ€˜n boodskap gestuur, waarin sy pleit vir hulp. Dunay het nie die vordering getoon wat sy moet nie, en is sy vir gehoortoetse gestuur. Met die uitslae is bevind dat Dunay gehoorbeperkings het. Omdat sy nie kan hoor nie, kan sy nie haar klanke aanleer nie en daarom kan sy nie behoorlik leer lees nie en sukkel sy om woorde reg uit te spreek. Haar ouers het nie die finansies of โ€˜n mediese fonds om vir haar gehoorapparate of spraakterapie te betaal nie. Juffrou Cecilia, Ma Jenny en dogter Dunay het by GROOTfm 90.5 kom kuierโ€ฆ

Om aan te teken by ons YouTube kanaal, klik hier: ย ย ย /ย @grootfmtvย ย 

Luister HIER na die spesiale oomblik:

Om betrokke te raak by #JouMenseMyMense, klik hier: https://www.grootfm.co.za/raak-betrokke/

 

Deel hierdie artikel

Leave a Reply