#JouMenseMyMense – Izabella Ristow se oorwinning
Die 5-jarige Izabella Ristow is doof gebore in beide ore. Op die ouderdom van 1 het sy in beide ore ’n kogluêre inplanting gekry met behulp van befondsing deur weldoeners. Die tyd het aangebreek om opgraderings te laat doen op haar inplantings, maar, dit gaan die familie R265 000 kos. Izabella woon tans by haar ouma en oupa, Denise en Richard, omrede haar ma ly aan ’n geestestoestand en haar pa ondergaan tans rehabilitasie vir dwelmmisbruik. Ouma Denise, Oupa Richard en Izabella het by GROOTfm 90.5 kom kuier…
Om aan te teken by ons YouTube kanaal, klik hier: / @grootfmtv
Luister HIER na die spesiale oomblik:
Om betrokke te raak by #JouMenseMyMense, klik hier: https://www.grootfm.co.za/raak-betrokke/
Deel hierdie artikel