#JouMenseMyMense โ ๐๐ฎ๐ฆ๐ ๐๐ฎ๐ฌ๐๐ง | ๐๐ข๐ ๐๐จ๐ง๐๐๐ซ๐ฐ๐๐ซ๐ค ๐ฐ๐๐ญ ๐ง๐ ๐๐ ๐๐ข๐ง๐๐๐ซ๐ฌ ๐๐ฒ๐ค
Susan Bezuidenhout (64) is nie ‘n gewone ouma nie. Sy is ‘n ouma wat na twaalf kinders kyk, waarvan vier haar eie kleinkinders is. Lizelle Lotter, wat die epos aan GROOTfm 90.5 gerig het, sรช sy was verras toe sy die kinders ontmoet het, en sien hoe netjies hulle versorg is en hoe goed gemanierd hulle is. Die kinders gesels gemaklik, het goeie selfwaarde en vorder almal goed op skool. Susan se man, Danie, word tans weekliks behandel vir velkanker by Steve Biko hospitaal โ so tussendeur die 12 kinders wat heen-en-weer vervoer word vir skoolaktiwiteite โ dit alles in โn baie klein kar. Ouma Susan se eerste man is in 2009 oorlede. Met die vraag oor wat Ouma Susan en Oupa Danie se grootste uitdaging is, is dit oor hulle trokkie wat gesteel is. Dis met hierdie trokkie wat hulle vuilgoed vir mense weggery het en dit was hulle inkomste die laaste jaar wat hulle gebruik het om die kinders te versorg en die kar af te betaal. Met die dat die trokkie gesteel is het hullle hul inkomste verloor, en kan hulle moontlik hulle kar ook verloor. Ouma Susan het by GROOTfm 90.5 kom kuierโฆ #gaanGROOT #GROOTverskil #Omgee #care #givingback #jouGROOTstefm
Luister HIER na die spesiale oomblik:
Om betrokke te raak by #JouMenseMyMense, klik hier: https://www.grootfm.co.za/raak-betrokke/
Deel hierdie artikel