#JouMenseMyMense met SPAR – Paramedikus, Ruan Heyns, 24 Junie
Ruan Heyns is ‘n ILS paramedikus wat nog regdeur die pandemie sy tyd en reddingsdienste gratis lewer aan die gemeenskappe van onder andere Centurion, Pretoria-Oos, Diepsloot, Mamelodi en Erasmia. Hy…
