#JouMenseMyMense saam met SPAR – ‘n Glimlag vir Kersfees
#JouMenseMyMense saam met SPAR – ‘n Glimlag vir Kersfees Twee jarelange vriendinne en ‘n spesialis en mondchirurg se uiteenlopende wêrelde het op ‘n pragtige manier bymekaar gekom om as die…
#JouMenseMyMense saam met SPAR – ‘n Glimlag vir Kersfees Twee jarelange vriendinne en ‘n spesialis en mondchirurg se uiteenlopende wêrelde het op ‘n pragtige manier bymekaar gekom om as die…
#JouMenseMyMense saam met SPAR – Baba Diandré Baba Diandré Labuschagne is op 4 April 2020 op 37 weke gebore. Twee weke tevore het ‘n sonar ‘n gewas van 7cm aan…
#JouMenseMyMense saam met SPAR - Talitha dans op die ritme van Hoop - 28 Oktober 2020 Talitha de Klerk moes op hoërskool ‘n opstel skryf oor iets wat haar bekommer.…
#JouMenseMyMense saam met SPAR – Pieter Basson van Uitskoms se oogoperasie – 21 Oktober 2020 Pieter Basson is ‘n baie gelukkige inwoner van Uitkoms – ‘n versorgingsentrum vir persone wat…
#JouMenseMyMense saam met SPAR – Rupert van Vuuren se 1000 marathonne vir kinders Die afgelope 394 dae, sedert 17 September 2019, begin ‘n normale dag vir 46-jarige Rupert van…
#JouMenseMyMense saam met SPAR: Jakaranda Kinderhuis se huisma, Cornelia Ons het hierdie week by Jakaranda Kinderhuis in East Lynne, Pretoria se Huis 12 by Cornelia du Plessis en haar 11…
#JouMenseMyMense saam met SPAR – Anonieme tannie se kosskenking, 30 September 2020 Vir die afgelope paar maande kom stop ‘n tannie en haar dogter gereeld by ons kantoor. So stil-stil…
#JouMenseMyMense saam met SPAR – Paartjie met gestremdheid vier 50ste huweliksherdenking Oom André en Tannie Louis Brand het op die 12de September hulle 50ste huweliksherdenking gevier, maar wat hierdie mylpaal…
#JouMenseMyMense saam met SPAR – Karavaan-gesin se nuwe lewe – 9 September 2020 Op 5 Augustus het ons vir Danie, Madelyn en Nella ontmoet - die gesin wat ‘n stukkende…
September is Internasionale Spierdistrofie Bewusmakingsmaand en ons het met die Viljoen gesin gesels oor hulle 10-jarige seuntjie, Jaco, wat in 2017 met Duchenne Spierdistrofie gediagnoseer is. Wêreldwyd word daar ongeveer…