#JouMenseMyMense saam met SPAR – Dorinda se yskasherstelbesigheid – 26 Augustus 2020
Dorinda en haar seuntjie het met net ‘n tas uitgestap toe haar huwelik verbrokkel en sy moes as karwag werk om doeke en kos te kon koop. Later het sy…
Dorinda en haar seuntjie het met net ‘n tas uitgestap toe haar huwelik verbrokkel en sy moes as karwag werk om doeke en kos te kon koop. Later het sy…
Thuli (33) se man is in 2010 oorlede toe hy op pad werk toe deur ‘n rubber koeël getref is tydens ‘n oproer op die Molottopad. Haar seun, Nkosnathi (14)…
Marco Swanepoel het vir 10 jaar lank as voorman in konstruksie gewerk voor hy 3 jaar gelede afgelê is. Hulle het alles verloor en moes van vooraf begin... Hy het…
Op die erf waar hierdie gesin bly, is daar vyf karavane, ‘n wendyhuis en een bad en stort wat almal moet deel. Die karavaan is stukkend, dit reën in en…
In ‘n woonstelletjie wat hulle huur by die kerk bly die Rust gesin – Pa Johan (52), Ma Yolande, 18-jarige Franco en kleinsus Bianca. Johan het ‘n paar jaar gelede…
Met tot 11 mense wat saam in ‘n huisie van plastiek en karton bly, kan mens verstaan hoe ‘n kers per ongeluk omval en 79 shacks binne oomblikke tot op…
Sy wou nog altyd mense help – as juffrou of dalk eendag as maatskaplike werker - selfs nou terwyl Anneline (20) werk om haar onderwysstudies self te kan betaal, is…
Juan Nel het voorheen as ‘n kelner by ‘n restaurant gewerk wat intussen as gevolg van die impak van lockdown hulle deure moes sluit. Al die personeel het hulle werk…
Francois van Rensburg - Braailoumi - 26 Junie 2020
Jakkie Louw - Jalapeno Poppers - 25 Junie 2020