#JOUMENSEMYMENSE – 20 February 2018
Elke week reg deur die jaar het ons iewers ‘n raakpunt met iemand se lewe - ‘n “jou mense is my mense oomblik” saam met ons vriende van SPAR Op 20…
Elke week reg deur die jaar het ons iewers ‘n raakpunt met iemand se lewe - ‘n “jou mense is my mense oomblik” saam met ons vriende van SPAR Op 20…
Dit is nou al tradisie om die GROOTfm 90.5 en Beeld #SKOOLMETDIEBESTEGEES jaarliks af te skop by Laerskool Constantiapark. Die CP Rooikatte het weereens op Vrydag, 16 Februarie 2018 hul gees gewys…
Daruis Botha vertel sy lewens stories; 'n storie van oorwinning oor die vrees van kanker, 'n storie van hoop... en 'n storie van "menswees". Darius het 'n seun en dogter…
Etienne Borea - area bestuurder van The Gadget Shop het kom draai maak op #SlatDiePad by Ruben Delmage om te gesels oor die Wacom Intuos Art Pen & Touch Tablet.…
Op 13 Februarie 2018 het ons vir Zayden (9) en mamma, Zelda by Alma School gaan kuier! Zayden het downsindroom en is met ‘n hartdefek gebore. Hy het breinskade opgedoen tydens ‘n…
Kan jy na hierdie video kyk sonder om te gaap? Bron: Youtube
Andries Vermeulen het by Ruben kom kuier en baie luisteraars het gevra dat ons weer sy getuienis deel. Hier is hy: Content hosted by iono.fm
Jacques “Vleis” Engelbrecht kom kuier bietjie op #SlatDieSport om rugby te gesels! Kyk:
H/s DF Malan is in Bellville Kaapstad en een vd 100 beste skole in die wereld - opgeneem in die Cambridge University Student Guide to Excellence.
Het jy Ruben se onderhoud met Ettienne van The Gadget Shop gemis? Hier is dit weer! Content hosted by iono.fm