Hoërskool Pretoria-Noord
Op Vrydag, 4 Mei 2018 het Hoërskool Pretoria-Noord ons bederf met hulle aan-die-brand-gees. Daar is met hokkiestokke gedance-off, daar was ge-maggie-laggie, hulle het die Flooze se #DieTennisTune ge-ace en daar…
Op Vrydag, 4 Mei 2018 het Hoërskool Pretoria-Noord ons bederf met hulle aan-die-brand-gees. Daar is met hokkiestokke gedance-off, daar was ge-maggie-laggie, hulle het die Flooze se #DieTennisTune ge-ace en daar…
Om te “engage” of om nie te “engage” nie…
Al die kleuterskool se speelgoed, van dit tot 35 jaar oud, oor 'n lang tyd bymekaar gemaak en opgepas, was netjies weggepak in die stoor vir die skoolvakansie, toe daar…
Maria Bere is ‘n huishulp en ‘n enkelma na haar man skielik in 2007 oorlede is. Haar dogter Octovia (18) is die eerste een in hulle familie om te gaan…
Curro College Hazeldean Independent School het vanoggend #GROOTgees na 'n nuwe vlak geneem met 'n #Mcdonaldsuitdaging, 'n band, die Glee-dansgroep, goed-gekoördineerde “moves”, krete, liedjies en 'n juffrou met die meeste…
10 jarige Divenette Streicher Brave Little warrior of God veg al weke om haar lewe na haar blindederm gebars het. Sy is aanvanklik met nierpypontsteking en blaasinfeksie gediagnoseer, maar haar pyn het…
Ons monde hang steeds oop, ons lywe wil steeds dans en ons hande klap steeds ritmies, want ons het vanoggend ongelooflike GROOT gees beleef, ervaar en gesien! Die Monnies het…
Mce is ‘n 18 jarige dogter van Claremont in Pretoria-Wes wat ‘n tripleeg en serebraal gestremd is. Sy woon saam met haar Ouma, Pa, Ma, kleinboet Herman (13) en haar…
10 jarige Amelie Meyer van Laerskool Voorpos het gedurende die Desembervakansie snaakse kolletjies op haar bene en die res van haar lyfie uitgeslaan. Sy is in Januarie gediagnoseer met ‘n…