Die nuwe Aarto wetgewing en hoe dit presies gaan werk.
Alta Swanepoel van Alta Swanepoel and Associates het op #SlatDiePad kom inloer om te gesels oor die nuwe Aarto wetgewing en hoe dit presies gaan werk. Luister gerus weer na die podcast hieronder.…