#handsakvolliefde
Altesaam 400 handsakke met 16 verskillende items is gedurende Augustus in slegs 2 weke ingesamel vir Lynné de Jager, Menlopret Kleuterskool, Bella Tydskrif en GROOTfm 90.5 se #handsakvolliefde Vrouemaandprojek! ‘n…
Altesaam 400 handsakke met 16 verskillende items is gedurende Augustus in slegs 2 weke ingesamel vir Lynné de Jager, Menlopret Kleuterskool, Bella Tydskrif en GROOTfm 90.5 se #handsakvolliefde Vrouemaandprojek! ‘n…
Ons almal ken vir Superman, Batman en Spiderman, maar elkeen het sy eie superhero! Ons het GROOT gegaan om ons ‘Superhero pose’ te oefen, want op 14 April 2018 het ons die SABAT Hero Run ‘super’ vinnig, by…
Lindie Strydom kan nie onthou waar sy die term “re-gifting” die eerste keer raak geleef het nie, maar sy hou daarvan en met ons “Fees van Dankbaarheid” was ons in…
Kyk hierdie ongelooflike mooi video waar 50 van die land se grootste kunstenaars bymekaar gekom het en opgeneem het as ‘n eerbetoning aan Johnny Clegg. In September 2018 over 50…
"Thanksgiving" het begin as ‘n dag van danksegging na die jaar se oes en dis presies hoekom GROOTfm 90.5 elke jaar ‘n “Dankfees” hou – ons kyk terug oor die…
Ons het vroeër vanjaar vir Hendrik Brits, die enkelpappa wat as sekuriteitsbeampte by Laerskool Hermanstad werk, gaan verras met kruideniersware van SPAR en ‘n bril van Torga Optical Wonderpark. Hy…
Ons het die afgelope week Internasionale Onderwyserdag gevier, maar moes wag tot die skole weer open om dit saam met ‘n baie spesiale onderwyseres te kan vier. 34-jarige Deirdré wei…
GROOTfm 90.5 het in 2018 soveel GUNS beleef! Vir die periode April tot September 2018 het GROOTfm 90.5 uitstekende groei in ons luisteraarsyfer bewys. Die GROOTfm-span werk hard om meer…
Ons het ons #SkryfbehoefteDrive op 19 Oktober 2018 saam met @ToysforAfrica afgeskop met die @KingPrice Wêreldrekordpoging vir die langste ry potlode! Die rekord tot nou toe was 859m en op…
PUMA LAUNCHES VODACOM BULLS KIT FOR 2019 Official technical partner PUMA has launched the 2019 Home and Away kit for the Vodacom Bulls and Blue Bulls, which will be worn…