#JouMenseMyMense 03 Julie 2018
Na Rentia se man uitloop en haar los met twee klein kinders en ‘n hoop skuld, beland hierdie enkelmamma en haar kinders by ‘n plek vir hawelose mense. Dit was…
Na Rentia se man uitloop en haar los met twee klein kinders en ‘n hoop skuld, beland hierdie enkelmamma en haar kinders by ‘n plek vir hawelose mense. Dit was…
So as daar ‘n toekenning was vir die beste pa in hierdie wêreld sou hierdie pa sekerlik ‘n #GROOTkans gestaan het??
Jo Black het hierdie video gemaak waar hy die storie vertel agter die liedjie “Een klein klippie”. Kyk die video hier:
Madelein Pienaar het ingeskryf vir SPAR se #FindYourWingz kompetisie op Facebook met die volgende kommentaar: “Today I found my wings in the support from my friends and family after being…
Hendrik Brits is ‘n enkelpappa wat van Mei maand af as sekuriteitsbeampte werk by Laerskool Hermanstad – die skool waar ons span laas week gekuier het vir ons #Skoolmetdiebestegees projek,…
Daar is baie min woorde wat die waarde van 'n pa in 'n kind se lewe kan vasvang, maar Snotkop se lied "Song vir my dad" verduidelik dit nogal goed:…
Annerike Heyneke (9) van Laerskool Menlopark het tydens een van die landloopwedlope waaraan sy deelgeneem het, raakgesien dat daar atlete saam met haar hardloop wat nie een tekkies het nie. …
#blikkiesenbaadjies #InternasionaleSpeeldag #HamburgerDag Groot FM 90.5 vier Internasionale Speeldag so saam met Hamburger Dag en al lyk alles baie vrolik het ons ‘n ernstige boodskap op die hart: As elkeen…
Gggggggggggggoeiste Ggggggggggggenade, maar die Ggggggggggarsies het Gggggggggroot Ggggggggees!!!! Dit was n oggend van G’s of sal ons sê GEES!!!!! Die Garsies het afgeskop met die bekendstelling van hul 1ste spanne…
Tannie Annalie (63) is in 2012 met Lupus en toe in Januarie 2018 met baie aggressiewe Motor Neuron Siekte gediagnoseer. Dit het heel eerste haar bolyf getref wat dit vir…