Andries Vermeulen se getuienis
Andries Vermeulen het by Ruben kom kuier en baie luisteraars het gevra dat ons weer sy getuienis deel. Hier is hy: Content hosted by iono.fm
Andries Vermeulen het by Ruben kom kuier en baie luisteraars het gevra dat ons weer sy getuienis deel. Hier is hy: Content hosted by iono.fm
Jacques “Vleis” Engelbrecht kom kuier bietjie op #SlatDieSport om rugby te gesels! Kyk:
H/s DF Malan is in Bellville Kaapstad en een vd 100 beste skole in die wereld - opgeneem in die Cambridge University Student Guide to Excellence.
Het jy Ruben se onderhoud met Ettienne van The Gadget Shop gemis? Hier is dit weer! Content hosted by iono.fm
#JouMenseMyMense 2018 saam met SPAR het op 6 Februarie afgeskop met 'n onverwagse ekstra #HOOPstoot vir hierdie aspirant "Juffrou" van #LaerskoolDanieMalan! Engela Wissing het op Saterdag, 2 Desember, vir Nicole, wat toe reeds 18 was en dus…
Die Internasionale Krieketraad (IKR) het ‘n ondersoek geloots op ‘n baie verdagte T20 Krieketwedstryd wat plaasgevind het op 24 Januarie 2018 in die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) tussen die Dubai…
Etienne Borea - area bestuurder van die Gadget Shop in Pretoria het ‘n draai kom maak op #SlatDiePad om te kom chat oor die “Oregon Home Weather Station with colour…
GROOTfm 90.5 saai op Dinsdag, 6 Februarie 2018 regstreeks uit vanaf die 11de Hoërskool Uitsig/Tuks aflosbyeenkoms vanaf 15:00 - 18:00 by Tuks se Bestmed Sportgronde. Met 31 Hoërskole wat deelneem,…
Ruben Delmage en Arnold Geerdts pak mekaar met arm druk kompetisie.... wie sal hierdie taai stryd wen? Loer hier!