Cosmo Industrial se 2017 #COSMOrun het Hennie se lewe verander!
Die wins van Cosmo Industrial se 2017 #COSMORun saam met die anonieme borge van Jireh Foundation het op Donderdag, 10 Mei 2018 vir oom Hennie van SAVF Huis Silversig die geskenk van beweging gegee! Ons het almal saam #Hemelvaart gevier…
