You are currently viewing #JouMenseMyMense – “Lukemia” is ‘n rare vorm van kanker

#JouMenseMyMense – “Lukemia” is ‘n rare vorm van kanker

Deel hierdie artikel

#JouMenseMyMense – “Lukemia” is ‘n rare vorm van kanker

Die Pretorius-gesin se lewe het in ‘n oogwink verander toe Marinda en Andre se 12-jarige seun, Reuben, in September 2022 met Akute Limfoon Leukemia T-sel gediagnoseer is. Alhoewel hulle mediese fonds tans vir sy chemoterapie betaal, het hierdie gesin daaglikse uitgawes en uitdagings wat hulle vooruitsig bedreig.

Reuben, wat vir die volgende agt maande gaan chemoterapie ontvang, het ‘n groot behoefte om aanlyn-onderrig te ontvang, maar die gesin het beperkte fondse as gevolg van onvoorsiene uitgawes wat met sy diagnose gepaardgaan.

Ma Marinda, Pa Andre en Reuben, het by Die GROOT Trek kom kuier.

Om aan te teken by ons YouTube kanaal, klik hier:    / @grootfmtv  

Kyk HIER na die spesiale oomblik:

Om betrokke te raak by #JouMenseMyMense, klik hier: https://www.grootfm.co.za/raak-betrokke/

Deel hierdie artikel

Leave a Reply