You are currently viewing #JouMenseMyMense – Beroerte op 5 Jaar Oud

#JouMenseMyMense – Beroerte op 5 Jaar Oud

Deel hierdie artikel

#JouMenseMyMense – Beroerte op 5 Jaar Oud

Marietjie, Johanè se mamma, was in ‘n groot karongeluk terwyl sy swanger was met Johanè. Marietjie het 3 groot operasies ondergaan tydens haar swangerskap en was vir die res van haar swangerskap op bedrus gesit, as gevolg van ‘n gebreekte heup, arm en pelvis. Dit was ʼn moeilike swangerskap en liefste Johanè is op 12 Januarie 2017 gebore. Op 5 maande oud het klein Johanè ophou asemhaal en sy het ‘n beroerte gehad. Noudat sy in Gr.R is het die skool vir Marietjie en Andries laat weet dat daar ‘n paar vaardighede is wat aandag nodig het en dat Johanè nie gereed is vir Graad 1 nie. Johanè het toe ‘n afspraak by ‘n pediatriese neuroloog gekry op 7 September 2023, en die gesin het kom kuier om meer oor hulle uitdagings te gesels…

Om aan te teken by ons YouTube kanaal, klik hier:    / @grootfmtv  

Kyk HIER na die spesiale oomblik:

Om betrokke te raak by #JouMenseMyMense, klik hier: https://www.grootfm.co.za/raak-betrokke/

Deel hierdie artikel

Leave a Reply