#JouMenseMyMense – John Macuacau, 20 November 2024
Sunette Visser het vir ons ‘n boodskap gestuur waarin sy gedeel het dat haar tuinier, John Macuacau op die 19de Oktober beroof is. Tydens die rooftog, het John terugbaklei, en is toe deur die rowers gestraf deur hom aan ‘n treinspoor vas te bind. In die proses, is sy linkerbeen onder die knie en sy regterarm bo die elmboog geamputeer.
Hy is 36 jaar oud en ‘n pappa van drie jong kinders. John is ook die enigste broodwinner. Hy het die afgelope drie weke baie goeie sorg in Mamelodi Hospitaal ontvang, maar die waglys vir enige vorm van mobiliteithuplmiddels is baie lank. John en Sunette het by GROOTfm 90.5 kom kuier…
Backabuddy-skakel: https://www.backabuddy.co.za/campaign…
❤️❤️❤️
#gaanGROOT #GROOTverskil #Omgee #care #givingback #jouGROOTstefm #donate #charity
Luister HIER na die spesiale oomblik:
Om betrokke te raak by #JouMenseMyMense, klik hier: https://www.grootfm.co.za/raak-betrokke/
Deel hierdie artikel