#SMDBG – Hoërskool Pretoria Noord
In die hart van Pretoria-Noord lê 'n skool wat in 1943 begin het as 'n klein plaasskooltjie, maar wat oor die afgelope 76 jaar gegroei het tot 'n skool van…
In die hart van Pretoria-Noord lê 'n skool wat in 1943 begin het as 'n klein plaasskooltjie, maar wat oor die afgelope 76 jaar gegroei het tot 'n skool van…
Die Hazies het vanoggend met niks teruggehou tydens hul deelname aan GROOTfm 90.5 en Skole Beeld se #SKOOLMETDIEBESTEGEES2019 kompetisie nie. Met slegs 520 leerlinge vanaf graad 8 tot 12 het…
Op Vrydagoggend, 5 April het Laerskool Danie Malan die geleentheid gekry om hul gees te wys en nie eens reën kon die Danie-Malan-gees demp nie. Die hindernisbaan is met GROOT…
Dit was 'n sirkus van #GEES by Hoërskool Centurion vir hulle beurt op Vrydag, 14 Maart om te wys presies hoe lyk ware geesdrif, vurigheid, entoesiasme, lewenslus en positiwiteit, passie,…
Die Monnies sit vroegoggend reeds stiptelik op die pawiljoen, gereed vir 'n dag van #GROOTgees. Hulle leuse is Doelgerig, want dit is presies hoe die Monnies alles, van akademie tot…
Dit was 'n vlam-warm oggend by Laerskool Tuinrand! Laerskool Tuinrand word hierdie jaar 'n volle 60 jaar oud en hulle wou seker maak ons weet dat "TUINRAND-VAT-VLAM", want nie eers…
Dit is nou al tradisie om elke jaar se #SKOOLMETDIEBESTEGEES af te skop by Laerskool Constantiapark. En ten spyte van ons groot verwagting, verras hulle ons jaar-na-jaar met ‘n Rooikat-sonder-remme…