#JouMenseMyMense – 14 Augustus 2018 – Bronwyn Patterson
Bronwyn Patterson was 10 jaar oud toe ‘n opvoedkundige sielkundige haar eintlik moes toets vir ADHD, maar besef het dis iets anders wat haar onrustig maak in die klas. Sy…
Bronwyn Patterson was 10 jaar oud toe ‘n opvoedkundige sielkundige haar eintlik moes toets vir ADHD, maar besef het dis iets anders wat haar onrustig maak in die klas. Sy…
Altesaam 400 handsakke met 16 verskillende items is die afgelope 2 weke ingesamel vir Lynné de Jager, Menlopret Kleuterskool, Bella Tydskrif en GROOTfm 90.5 se #handsakvolliefde Vrouemaandprojek! ‘n Konserwatiewe skatting…
Amanda van Tonder wou vandat sy kan onthou ‘n onderwyseres wees, maar toe sy matrikuleer in 1993 was daar min tersiêre instellings wat voorsiening gemaak het vir persone met gestremdhede. …
Na Rentia se man uitloop en haar los met twee klein kinders en ‘n hoop skuld, beland hierdie enkelmamma en haar kinders by ‘n plek vir hawelose mense. Dit was…
Madelein Pienaar het ingeskryf vir SPAR se #FindYourWingz kompetisie op Facebook met die volgende kommentaar: “Today I found my wings in the support from my friends and family after being…
Hendrik Brits is ‘n enkelpappa wat van Mei maand af as sekuriteitsbeampte werk by Laerskool Hermanstad – die skool waar ons span laas week gekuier het vir ons #Skoolmetdiebestegees projek,…
Annerike Heyneke (9) van Laerskool Menlopark het tydens een van die landloopwedlope waaraan sy deelgeneem het, raakgesien dat daar atlete saam met haar hardloop wat nie een tekkies het nie. …
Tannie Annalie (63) is in 2012 met Lupus en toe in Januarie 2018 met baie aggressiewe Motor Neuron Siekte gediagnoseer. Dit het heel eerste haar bolyf getref wat dit vir…
Maroela Media het onlangs ‘n storie gedoen oor Gidion du Toit. Dit het ons oog gevang en ek deel graag wat ons span Dinsdag gedoen het! Christine Henrico het foto’s…
Maria Bere is ‘n huishulp en ‘n enkelma na haar man skielik in 2007 oorlede is. Haar dogter Octovia (18) is die eerste een in hulle familie om te gaan…