#JOUMENSEMYMENSE – 17 April 2018
10 jarige Divenette Streicher Brave Little warrior of God veg al weke om haar lewe na haar blindederm gebars het. Sy is aanvanklik met nierpypontsteking en blaasinfeksie gediagnoseer, maar haar pyn het…
10 jarige Divenette Streicher Brave Little warrior of God veg al weke om haar lewe na haar blindederm gebars het. Sy is aanvanklik met nierpypontsteking en blaasinfeksie gediagnoseer, maar haar pyn het…
Mce is ‘n 18 jarige dogter van Claremont in Pretoria-Wes wat ‘n tripleeg en serebraal gestremd is. Sy woon saam met haar Ouma, Pa, Ma, kleinboet Herman (13) en haar…
10 jarige Amelie Meyer van Laerskool Voorpos het gedurende die Desembervakansie snaakse kolletjies op haar bene en die res van haar lyfie uitgeslaan. Sy is in Januarie gediagnoseer met ‘n…
Op #InternationalDayOfHappiness het Groot FM 90.5 as deel van ons #JouMenseMyMense projek saam met SPAR, besluit om geluk te saai onder die petroljoggies en karwagte van Pretoria-Oos. Met dié het ons net weer besef om gelukkig te…
Joanise Keith en haar ma, Denise was oppad terug van Bethlehem in die Vrystaat op ‘n reënerige Sondagmiddag, toe hulle in die middel van die N3 ‘n hond sien staan.…
Elke week reg deur die jaar het ons iewers ‘n raakpunt met iemand se lewe - ‘n “jou mense is my mense oomblik” saam met ons vriende van SPAR Op 20…
Op 13 Februarie 2018 het ons vir Zayden (9) en mamma, Zelda by Alma School gaan kuier! Zayden het downsindroom en is met ‘n hartdefek gebore. Hy het breinskade opgedoen tydens ‘n…
#JouMenseMyMense 2018 saam met SPAR het op 6 Februarie afgeskop met 'n onverwagse ekstra #HOOPstoot vir hierdie aspirant "Juffrou" van #LaerskoolDanieMalan! Engela Wissing het op Saterdag, 2 Desember, vir Nicole, wat toe reeds 18 was en dus…