#JouMenseMyMense – Onderwyserdag saam met Deirdré
Ons het die afgelope week Internasionale Onderwyserdag gevier, maar moes wag tot die skole weer open om dit saam met ‘n baie spesiale onderwyseres te kan vier. 34-jarige Deirdré wei…
Ons het die afgelope week Internasionale Onderwyserdag gevier, maar moes wag tot die skole weer open om dit saam met ‘n baie spesiale onderwyseres te kan vier. 34-jarige Deirdré wei…
Die wêreldwye #16daevanaktivisme teen geweld, teen eintlik maar alle en enige mense, is jaarliks tussen 25 November en 10 Desember. Dis in hierdie tyd wat ons by die polisiemanne en…
André en Ilse-marie van Huyssteen het op 8 Augustus 2018 by vriende van hulle in Pretoria gekuier toe die jacuzzi, waarin André ontspan het, se boiler ontplof het. ‘n Stuk…
Baie van ons se blootstelling aan die oorweldigende hoeveelheid plaasaanvalle, is dit wat ons lees op die lamppale of die swart en wit skokkende feite van ‘n koue kliniese nuusberig…
Elke week koop Lindie Strydom by Monumentpark Superspar die blommetjie, geskenk of sakkie kruideniersware waarmee sy iemand gaan verras as deel van ons #JouMenseMyMense projek in samewerking met SPAR. Sy…
Elize Visser het al in Standerd 2 vir haar juffrou gesê sy wil eendag sielkunde swot. Toe daar na skool nie geld is om te gaan studeer nie, het sy…
Toe Juffrou Kobie du Plessis 22 jaar gelede by Totiusdal ingestap het, was daar maar 1 klas van 29 maatjies. Saam met die ouers het sy begin plant en bou…
Ons het vroeër vanjaar by 11 jarige Divenette Streicher se Tannie, Cherize Steyn gaan kuier toe sy ons meer vertel het van hierdie dapper vegtertjie wie se blindederm gebars het…
Angelique Koekemoer (26) en haar 2 klein seuntjies se hele lewe het op 10 Augustus verander. Angelique se man, Marinus het oorinfeksie gehad. Gedurende die nag het hy gekla van…
Op 28 Augustus het ons by Little Company of Mary gekuier waar Luitenant-Kolonel La-Rochelle Swanepoel, of in die militêre-omgewing, meer bekend as Larrie Swanepoel, opgeneem is. Kolonel Swanepoel is al…