#JouMenseMyMense saam met SPAR – Oom Sakkie Parsons, 26 Februarie 2020
Oom Sakkie Parsons (72) kan nie baie van sy kinderjare onthou nie. Hy vermoed dis omdat die Here vir ons breine ‘n soort meganisme geïnstalleer het wat sekere dinge “delete”…
Oom Sakkie Parsons (72) kan nie baie van sy kinderjare onthou nie. Hy vermoed dis omdat die Here vir ons breine ‘n soort meganisme geïnstalleer het wat sekere dinge “delete”…
Antonette is in ‘n shebeen in Danville gebore. Reeds vroeg in haar lewe is sy aan geweldige mishandeling blootgestel. Op 12-jarige ouderdom het haar pa haar vir bokslesse geneem om…
Calista Sellar is in haar Graad 3 jaar, Oktober 2014, met Fanconi Anemia gediagnoseer – ‘n baie raar genetiese kondisie wat die beenmurg affekteer en so die vervaardiging van alle…
Elnye Potgieter (8) is in 2016 met Ollier Beensiekte gediagnoseer. Reeds op 5-jarige ouderdom is haar linkervoet geamputeer. Vandag is sy die trotse eienaar van ‘n pienk prostese wat haar…
Dorinda (46) en haar seuntjie het met net ‘n tas uitgestap toe haar huwelik verbrokkel. Sy het vir ‘n tyd lank as karwag gewerk om doeke en kos te kon…
Ons het die afsluiting van 2019 se #JouMenseMyMense projek gevier met ‘n spesiale kersete saam met die 64 inwoners van Huis Phyllis Robertson! Hierdie Huis ontvang geen staatshulp vir die…
Jy sien Marika de Klerk se omgeehart in elke plasing op haar Facebookprofiel – dis van boere in nood en honger kinders tot werkskepping en orgaanskenking. Dit was nog altyd…
Erens Swanepoel (47) van Booysens in Pretoria-Wes is blind gebore. Sy vrou, Christelle en jongste seun (6) het ook verskillende gestremdhede. Ouboet (8) is baie gelukkig in die skool en…
Mauritz Meiring was ‘n hardwerkende gesinsman wat alles in sy vermoë gedoen het om sy vrou, Salomé en twee kinders, Derek (18) en Christelle (15) in alle opgesigte te ondersteun.…
Toe Alida (46) saam met haar kollega by die huis waar sy ‘n buitekamer huur, stop, het sy dadelik die gesigte van die GROOTfm span wat op die sypaadjie vir…