#JouMenseMyMense saam met SPAR – Zavian Ainslie
#JouMenseMyMense saam met SPAR – Zavian Ainslie Wat ‘n voorreg om julle voor te stel aan besonderse mense. Mamma Lisa, Pappa Kobus, Sussie Zaskia en Boetie Zavian! Daar is soveel…
#JouMenseMyMense saam met SPAR – Zavian Ainslie Wat ‘n voorreg om julle voor te stel aan besonderse mense. Mamma Lisa, Pappa Kobus, Sussie Zaskia en Boetie Zavian! Daar is soveel…
#JouMenseMyMense saam met SPAR – ‘Nie wat jy soek nie, wat jy nodig het…’ Tannie Charmaine le Roux sien tans om na vyf bejaardes wat met kanker gediagnoseer is, wat…
Balletjie, balletjie…GHOLFBAL! GROOTfm 90.5 het op die 29ste September 2022 ‘n magdom luisteraars en kliënte, ook bekendes, op die gholfbaan by Woodhill Gholflandgoed verwelkom tydens hulle heel eerste Gholfdag. Met…
#JouMenseMyMense saam met SPAR - ‘Geen geld, net ‘n enjin…’ Katrien en GROOTfm 90.5 gesels reeds van verlede jaar af…Katrien se hulpkreet se titel was: ‘Geen geld net ‘n ENGIN…
#JouMenseMyMense saam met SPAR – As jy niks behalwe HOOP het nie… Dit gaan bitter swaar met Mari en Drikus van der Merwe. Dis asof hulle omstandighede net te veel…
#JouMenseMyMense saam met SPAR – Die Seeley-tweeling Helga van Zyl en Tabitha Janse van Rensburg het ‘n epos aan GROOTfm 90.5 gestuur en ‘n storie vertel van ‘n gesin van…
#JouMenseMyMense saam met SPAR - Esegiël 37:5 (dorre doodsbeendere kry lewe) Ons het ‘n epos ontvang van Ronel Booysen, names haar en haar man, Jan. Hierdie epos is belaai met…
#JouMenseMyMense saam met SPAR – “Julle is meer werd as baie mossies.” Monita Venter het aan ons ‘n hulpkreet gerig. Hulle koskaste, so ook hulle motor se tenk is dolleeg.…
#JouMenseMyMense saam met SPAR – Psalm 37:5 Chantelle Theunissen het ‘n ruk gelede ‘n epos aan ons gestuur en gevra vir hulp om uit die gat te kom. Haar man…
#JouMenseMyMense saam met SPAR – HO is huis toe! Janie Denyssen het vir ons ‘n e-pos gestuur wat lees: “Ek is al meer as 20 jaar ‘n kollega van Marietjie…