#JouMenseMyMense – Om weer te kan sien, 15Okt’19
Die oogspesialis, Dr. Marcel Niemandt poog om elke jaar (reeds die afgelope 9 jaar) tydens “Eye Care Awareness Week” vir behoeftige persone die geskenk van sig te gee met gratis…
Die oogspesialis, Dr. Marcel Niemandt poog om elke jaar (reeds die afgelope 9 jaar) tydens “Eye Care Awareness Week” vir behoeftige persone die geskenk van sig te gee met gratis…
As ons wil hê dit moet reën in Pretoria, dan moet ons ‘n #skoolmetdiebestegees beplan by Laerskool Anton van Wouw, want hulle is voorwaar gelukbringers wat die hemele laat oopbars. …
Josh Larsen van Kanada het na afloop van hulle wedstryd teen die Springbokke in die Rugby Wêreldbeker, na die Bokke se kleedkamer oorgestap om ‘n boodskap aan die Bokke oor…
Kleintreetjies Kleuterskool is al 37 jaar oud en die eienaar, Amanda was op die 1ste Junie al 20 jaar lank aan die stuur van hierdie stukkie hemel vir 83 kleuters…
In Mei 2019 is ‘n biopsie gedoen op ‘n groeisel op 36-jarige Jessica Liebenberg se rug. Die chirurg het bevestig dat dit ‘n kwaadaardige melanoom is en aanbeveel dat hulle…
Nee kyk… die Lynnies het uitgehaal en gewys! Met 'n spesiale "Lynnies Got Talent" samestelling met die skool se beste dansers, sangers, instrumentspelers en "Rock"- uit onderwysers! Dit was 'n…
Die skuifdeur na Marius van Dyk (62) se huis agter die petrolstasie waar hy die afgelope 12 jaar as bestuurder van die karwas en sleepwaens gewerk het, staan oop toe…
As jy gewonder het hoe Wêreld Rugby voortaan gaan kyk na hoë duikslae en die besluitneming oor wanneer ‘n rooi- of geelkaart toegeken word, loer dan gerus bietjie na die…
Vanoggend het ons span ‘n matriekdogter van Hoërskool Menlopark en haar ma by Stephnie’s in Lynnwood Bridge gaan verras. Danielle Burger moes leer veg van haar eerste asemteug. Sy is…
Hulle was die Mayvie-helde en heldinne van die dag en elkeen was bekroon of eerder beMANTEL met hierdie spesiale Mayvies-het-GROOT-Gees en VANDAG-IS-EK-'n-MAYVIE mantels en -maskers net vir daai kersie op…