#SMDBG Hoërskool Garsfontein
Die Garsies staan sommer dadelik uit op die pawiljoen – elke leerling geklee in sy/haar skoolbaadjie en die seuns staan almal soos een man op as daar gebid word. Die…
#SMDBG – Laerskool Pierneef
Die Pieries het presies 'n week voor hul deelname aan #skoolmetdiebestegees2019 besluit om in te skryf en was ons nou op Vrydagoggend, 17 Mei 2019 verras om te sien hoe…
#SMDBG – Hoërskool Pretoria Noord
In die hart van Pretoria-Noord lê 'n skool wat in 1943 begin het as 'n klein plaasskooltjie, maar wat oor die afgelope 76 jaar gegroei het tot 'n skool van…
So! Hier is die nuwe Bok Trui vir die Wêreldbeker van 2019
So, hier is die nuwe Bok Trui vir die Wêreldbeker van 2019. Wat dink jy van die nuwe trui?
#JouMenseMyMense – Martie Venter – 23 April 2019
Martie se German Sheperd, Flekkie keer eers beskermend by die voordeur van haar woonstel voor ons as’t ware sy toestemming het om in te stap. Ons weet nie heeltemal wat…
Wees versigtig as jy hierdie paasnaweek ‘n ou Hot Cross Bun geniet en die pad vat
Wees versigtig as jy hierdie paasnaweek ‘n ou Hot Cross Bun geniet en die pad vat...
#JouMenseMyMense – Oom Danie en Sungardens Hospice
“Ek wil julle harte pick,” was die woorde waarmee Danie Engelbrecht sy briefie begin het. “Ek wil graag iets vir Sungardens Hospice doen, want vir die eerste keer in my…
Kyk hierdie hartroerende video van Juan Boucher
Kyk hierdie hartroerende video van Juan Boucher #OnsHetDitGebou oor sy nuwe album Twaalf Rondtes…
Seisoen 1: Les 11, Noord Sotho
Content hosted by iono.fm GROET 1 Piti : Dumêla tatê/mma/ausi/sussie/morêna/ (Hallo pa/ma/ousus/jongsus/meneer) Thato : Agêê! (O ja!/Inderdaad!/O so!/ Eh-huh/Ek reageer) Wêna o kae? (Jy, jy is waar?) (Hoe gaan dit…
- Go to the previous page
- 1
- …
- 49
- 50
- 51
- 52
- 53
- 54
- 55
- …
- 66
- Go to the next page
