#JouMenseMyMense saam met SPAR – Nkosnathi se rolstoel – 19 Augustus 2020
Thuli (33) se man is in 2010 oorlede toe hy op pad werk toe deur ‘n rubber koeël getref is tydens ‘n oproer op die Molottopad. Haar seun, Nkosnathi (14)…
Thuli (33) se man is in 2010 oorlede toe hy op pad werk toe deur ‘n rubber koeël getref is tydens ‘n oproer op die Molottopad. Haar seun, Nkosnathi (14)…
Marco Swanepoel het vir 10 jaar lank as voorman in konstruksie gewerk voor hy 3 jaar gelede afgelê is. Hulle het alles verloor en moes van vooraf begin... Hy het…
Op die erf waar hierdie gesin bly, is daar vyf karavane, ‘n wendyhuis en een bad en stort wat almal moet deel. Die karavaan is stukkend, dit reën in en…
In ‘n woonstelletjie wat hulle huur by die kerk bly die Rust gesin – Pa Johan (52), Ma Yolande, 18-jarige Franco en kleinsus Bianca. Johan het ‘n paar jaar gelede…
Met tot 11 mense wat saam in ‘n huisie van plastiek en karton bly, kan mens verstaan hoe ‘n kers per ongeluk omval en 79 shacks binne oomblikke tot op…
Sy wou nog altyd mense help – as juffrou of dalk eendag as maatskaplike werker - selfs nou terwyl Anneline (20) werk om haar onderwysstudies self te kan betaal, is…
Juan Nel het voorheen as ‘n kelner by ‘n restaurant gewerk wat intussen as gevolg van die impak van lockdown hulle deure moes sluit. Al die personeel het hulle werk…
Ruan Heyns is ‘n ILS paramedikus wat nog regdeur die pandemie sy tyd en reddingsdienste gratis lewer aan die gemeenskappe van onder andere Centurion, Pretoria-Oos, Diepsloot, Mamelodi en Erasmia. Hy…
Laerskool Westerlig is in die hartjie van Danville met ‘n gevestigde voedingskema wat na 150 behoeftige gesinne omsien. Terwyl ons in die kombuis by Santie, Alice en Amanda kuier, vertel…
LIG Kinderbediening werk die afgelope 12 jaar met die weggesteekte nood en stil swaarkry van behoeftige gesinne van onder andere Danville, Elandspoort en Wesfort plakkerskamp waar inwoners sonder enige elektrisiteit…