#JouMenseMyMense saam met SPAR – Dankie, CHOC!
#JouMenseMyMense saam met SPAR – Dankie, CHOC! Ons fokus op Internasionale Kinderkanker Dag, wat 15 Februarie herdenk is, en GROOTfm 90.5 het gaan inloer by die CHOC huis (CHOC Childhood…
#JouMenseMyMense saam met SPAR – Dankie, CHOC! Ons fokus op Internasionale Kinderkanker Dag, wat 15 Februarie herdenk is, en GROOTfm 90.5 het gaan inloer by die CHOC huis (CHOC Childhood…
#JouMenseMyMense saam met SPAR – Om vir bloed te baklei Justine van Vollenstee (12) is in 2020 gediagnoseer met ‘Severe Aplastic Anemia’ – ‘n baie skaars bloedsiekte wat veroorsaak dat…
#JouMenseMyMense saam met SPAR – Met soveel seer, kies Lerato nogtans om te inspireer By Lerato Mawela kan ons almal leer…Sy is ‘n lewende en sprekende voorbeeld van die skrifgedeelte…
#HOOPstoot - Big, Bigger, GROOT harte! BigBox Containers se Direkteure, Willie Ward en Willie Mouton, het ‘n rukkie gelede met GROOTfm 90.5 kontak gemaak met ‘n GROOT idee. Hulle wil…
#JouMenseMyMense saam met SPAR – Haal net asem Salomé Brits, het ‘n epos gestuur en ons vertel van haar vriendin Gerda Oosthuizen. Van haar positiewe uitkyk op die lewe, haar…
#JouMenseMyMense saam met SPAR – Nie wie jy is nie, maar aan Wie jy behoort Carla is ‘n enkelmamma van twee pragtige kinders – 4 en 9 onderskeidelik. Sy voel…
#JouMenseMyMense saam met SPAR – Jesus se stapsoldaatjie, Avorey Mamma Mariska het vir ons ‘n epos gestuur wat lees: ‘Ek tik die epos omdat ek nooit geloof en hoop in…
#JouMenseMyMense saam met SPAR – Diakonale pleegsorg gaan Dinokeng toe! Die vrywillige veldwagters / ‘voluntary rangers’ van Dinokeng het saam met GROOTfm 90.5 en Superspar Moreletta 12 seuns van Diakonale…
#JouMenseMyMense saam met SPAR – In die kake van omstandighede Antoniete Louw het data gewen vir ‘n dag, waarmee sy vir ons ‘n epos gestuur het net om te sê…
#JouMenseMyMense saam met SPAR – Die Smit-gesin Die Smit-gesin het die afgelope paar jaar nog net siekte en swaarkry gesien, maar, dit verander nie hulle blymoedigheid, vreugde, vertroue, liefde vir…