#JouMenseMyMense – Jong seun sterf in fratsongeluk
#JouMenseMyMense – Jong seun sterf in fratsongeluk Die Muller en Van Metzinger-gesin is een week gelede deur geweldige trauma en hartseer, met die dood van Mariette se seun, en Surita…
#JouMenseMyMense – Jong seun sterf in fratsongeluk Die Muller en Van Metzinger-gesin is een week gelede deur geweldige trauma en hartseer, met die dood van Mariette se seun, en Surita…
#JouMenseMyMense – Janco veg sistiese fibrose Janco Koorts is ‘n pragtige, 6-jarige seun, wat gediagnoseer is met Sistiese Fibrose. Daar is nie tans ‘n geneesmiddel nie, en maak dit sy…
#JouMenseMyMense – Ouma breek haar heup Esmari le Roux het ons gekontak met ‘n versoek. 15 jaar gelede het sy vir Ouma Sophie en Oom Monriek ontmoet. Ouma Sophie en…
#JouMenseMyMense – Suurstof vir Zayden Zayden (10 maande oud) is gebore op 29 Desember 2022 met gaatjies in sy hart en ‘n long wat platgeval het. Onmiddellik na sy geboorte…
#JouMenseMyMense – Nuwe fiets vir Hartman Hartman maak tans ‘n lewe van herwinning. Hy versamel plastiek en glas, en sorg op die manier vir sy familie. Sy storie het Michael…
#JouMenseMyMense – Nuwe lewe vir ou rolstoele Jan van Rooyen en Johannes Klopper is inwoners van Lodewyk P Spies tehuis. Die 66-jarige Johannes woon daar omdat hy geen heenkome het…
#JouMenseMyMense – Bloedklont eis byna haar lewe Margo Meyer vertel haar storie op Jou Mense My Mense. Hier is die verhaal in haar eie woorde: "Ek het laasjaar in die…
#JouMenseMyMense – Nuwe begin vir hulle besigheid Fritz en Shani probeer al ‘n wyle planmaak met ‘n volhoubare inkomste. Hulle belê toe in ‘n bakkie (Nissan Navara) wat hulle hoofbron…
#JouMenseMyMense – Man Oorlede Aan Lewerkanker Haar man is oorlede aan lewerkanker, en Rina Prins kom gesels oor haar gesin se omstandighede op Jou Mense My Mense die week. Rina…
#JouMenseMyMense – Beroerte op 5 Jaar Oud Marietjie, Johanè se mamma, was in ‘n groot karongeluk terwyl sy swanger was met Johanè. Marietjie het 3 groot operasies ondergaan tydens haar…