#JouMenseMyMense – LS Westerlig, 24 Junie 2020
Laerskool Westerlig is in die hartjie van Danville met ‘n gevestigde voedingskema wat na 150 behoeftige gesinne omsien. Terwyl ons in die kombuis by Santie, Alice en Amanda kuier, vertel…
Laerskool Westerlig is in die hartjie van Danville met ‘n gevestigde voedingskema wat na 150 behoeftige gesinne omsien. Terwyl ons in die kombuis by Santie, Alice en Amanda kuier, vertel…
LIG Kinderbediening werk die afgelope 12 jaar met die weggesteekte nood en stil swaarkry van behoeftige gesinne van onder andere Danville, Elandspoort en Wesfort plakkerskamp waar inwoners sonder enige elektrisiteit…
PEN is ‘n geloofsgebaseerde niewinsgewende gemeenskaporganisasie wat sedert 1992 jong voorskoolse kinders, die jeug en weerlose volwassenes van die middestad van Pretoria dien Die visie is om in verhouding en…
Laerskool Kameeldrift is aan die weste kant van Pretoria tussen die plotte geleë, omring deur 5 informele nedersettings. Onder die nederige en diensbare leierskap van skoolhoof, Marina van Niekerk, het…
Oupa Stephan en Ouma Karien Greyvenstein van Witrivier in Mpumalanga se enigste kleinseun het 27 Mei, een jaar oud geword hier in Pretoria. Dit was vir hulle baie sleg om…
Op jou voete, maar ook “op jou knieë dink en bid” is hoe ons anderkant hierdie moeilike grendeltyd gaan uitkom met aanpasbaarheid as ons almal se middelnaam hierna. GROOTfm 90.5…
#ðð¨ð®ððð§ð¬ððð²ððð§ð¬ð – ðð ððð¢ ðððð – ðð¢ð ð¬ð¢ð§ðð«ð ð¢ð, ð¬ððð¦ð¬ð©ðð§ ðð§ ð¬ðð¦ðð°ðð«ð¤ð¢ð§ð ð¯ðð§ ð¤ðð«ð¤ð, ððð¬ð¢ð ð¡ððð, ððð’ð¬ ðð§ ð¬ð¤ð¨ð¥ð Die ðððð ðð¨ð¦ðð§’ð¬ ðð¡ðð¥ð¥ðð§ð ð het elke jaar ‘n tema wat regtig elke tree…
Ons is oorweldig en miskien onkant gevang, maar ons is nie moeg of moedeloos nie. Ons ervaar ‘n druk, maar ons is nie teneergedruk nie. Ons het nie dadelik al…
Sy was die wenner van die Pretoria Skole Idols, top Akademiese presteerder en op die leerlingraad van haar skool toe Anriëtte van der Riet se hele lewe in Februarie 2013…
Maryka Coetzee is op 13-jarige ouderdom met totale nierversaking in ‘n hospitaal in Johannesburg opgeneem. Sy was die hele jaar in die hospitaal en het die dag voor Kersfees haar…