#JouMenseMyMense – Marthie Rietchard kry tweede asem!
#JouMenseMyMense – Marthie Rietchard kry tweede asem! Marthie Rietchard, of soos meeste haar ken Mart. n Mamma van drie pragtige kinders en vrou aan haar man (Tjaart). Haar hande het…
#JouMenseMyMense – Marthie Rietchard kry tweede asem! Marthie Rietchard, of soos meeste haar ken Mart. n Mamma van drie pragtige kinders en vrou aan haar man (Tjaart). Haar hande het…
#JouMenseMyMense – Essie ontvang haar nuwe stoel! Essie Welman is gestremd gebore, vir 43 jaar getroud met Martin (wat self aan epilepsie ly), en, is ‘n trotse moeder en ouma…
#JouMenseMyMense – Motorongeluk beseer gesin GROOTfm 90.5 het ‘n versoek van ‘n vriendin en ouer van Kleutermaatjies – geleë in Faerie Glen – ontvang, oor hulle geliefkoosde Juffrou Hanna. Die…
#JouMenseMyMense – Hulp vir onderwyseres GROOTfm 90.5 het twee jaar gelede Gwendolyn se man, Robert, gehelp met ‘n oogoperasie. Ecomed Medical het hierdie operasie befonds, en kon hy stadig maar…
#JouMenseMyMense – Diandre is ’n wonderwerk! Diandre is op 4 April 2020 op 37 weke gebore. Twee weke tevore het ‘n sonar ‘n gewas van 7cm aan die linkerkant van…
#JouMenseMyMense – Jong seun sterf in fratsongeluk Die Muller en Van Metzinger-gesin is een week gelede deur geweldige trauma en hartseer, met die dood van Mariette se seun, en Surita…
#JouMenseMyMense – Janco veg sistiese fibrose Janco Koorts is ‘n pragtige, 6-jarige seun, wat gediagnoseer is met Sistiese Fibrose. Daar is nie tans ‘n geneesmiddel nie, en maak dit sy…
#JouMenseMyMense – Ouma breek haar heup Esmari le Roux het ons gekontak met ‘n versoek. 15 jaar gelede het sy vir Ouma Sophie en Oom Monriek ontmoet. Ouma Sophie en…
#JouMenseMyMense – Suurstof vir Zayden Zayden (10 maande oud) is gebore op 29 Desember 2022 met gaatjies in sy hart en ‘n long wat platgeval het. Onmiddellik na sy geboorte…
#JouMenseMyMense – Nuwe fiets vir Hartman Hartman maak tans ‘n lewe van herwinning. Hy versamel plastiek en glas, en sorg op die manier vir sy familie. Sy storie het Michael…