#JouMenseMyMense – Jannicke Venter | GROOTfm 90.5 | 19 Maart 2025
#JouMenseMyMense – Jannicke Venter | 19 Maart 2025 | GROOTfm 90.5 Jannicke Venter is op 28 weke saam met haar identiese tweelingsuster Jessica op die 25ste November 2021 gebore deur…
#JouMenseMyMense – Jannicke Venter | 19 Maart 2025 | GROOTfm 90.5 Jannicke Venter is op 28 weke saam met haar identiese tweelingsuster Jessica op die 25ste November 2021 gebore deur…
#JouMenseMyMense – Ouma Susan | 12 Maart 2025 | GROOTfm 90.5 Susan Bezuidenhout (64) is nie ‘n gewone ouma nie. Sy is ‘n ouma wat tans na sestien kinders omsien.…
#JouMenseMyMense – Marinel | 5 Maart 2025 | GROOTfm 90.5 Marinel van Niekerk is op 10 Junie 2010 gebore. Sy weeg 3,49 kg, met ‘n kopgrootte van 49 cm en…
#JouMenseMyMense – Claire | 19 Februarie 2025 | GROOTfm 90.5 Claire is op 28 weke gebore (31/12/92) en is nou 32 jaar oud. Claire is ‘n spastiese kwadrupleeg en haar…
#JouMenseMyMense – Klein Ané | GROOTfm 90.5 Die 6-jarige Ané is prematuur gebore op 22 November 2018. Sy het 980g geweeg. Na 'n virus in die hospitaal het Ane meeste…
#JouMenseMyMense – Vincent de Bruyn | GROOTfm 90.5 Die verhaal van die De Bruyn-gesin is een van moed, hoop en ondenkbare uitdagings. Hul lewens is vir altyd verander toe Vincent…
#JouMenseMyMense – PROJEKTE 2024 | GROOTfm 90.5 Namens die hele GROOTfm 90.5 span wil ons 'n oomblik neem om jou—ons lojale luisteraars—te bedank vir jou ongelooflike ondersteuning en die blywende…
#JouMenseMyMense – Zander Niemand, 4 Desember 2024 Zander Niemand is ‘n 17-jarige seun wat in Mei vanjaar met totale nierversaking gediagnoseer is. Hy is tans op ‘n waglys vir ‘n…
#JouMenseMyMense – John Macuacau, 20 November 2024 Sunette Visser het vir ons ‘n boodskap gestuur waarin sy gedeel het dat haar tuinier, John Macuacau op die 19de Oktober beroof is.…
#JouMenseMyMense – Glimlag vir Kersfees, 13 November 2024 Tanisha Parrot is ‘n formidabele vrou met ‘n geregistreerde NPO (House Simunye – House of Grace), en wat ook as ‘n plek…